We got up close with Elandré Schwartz about his songs and new album

Who is Elandré Schwartz?  Elandré is a young musical talent with a huge voice.  Born in Despatch, Eastern Cape, he first garnered attention through his remarkable acoustic version of Bruce Springsteen’s ‘Tougher Than the Rest’, which he shared on social media and allowed him to step into the recording booth, signing to a record label shortly after. 

He released his first album ‘Kleindorp Dromer’ in 2017 and earlier this year released his new album, ‘Boomhuis’. At only 24 years of age, Elandré’s songs have made him a multiple award winner and paving the way to becoming a household name. The JOOX team sat down with Elandré to chat about his latest song and his latest album, ‘Boomhuis’.

 

JOOX praat met Elandré

Elandré Schwartz sing Afrikaans aan die brand met sy gróót stem en op slegs 24 is hy ‘n kunstenaar vir wie daar nog groot dinge in die toekoms voorlê.

Elandré is in Despatch, Oos Kaap, gebore en het eers aandag getrek toe hy sy akoestiese weergawe van Bruce Springsteen se ‘Tougher Than the Rest’  op sosiale media gedeel het. Kort daarna, terwyl hy met ‘n regstreekse optrede op ‘n radiostasie besig was, word hy lewendig op die lug ‘n platekontrak aangebied! 

Sy eerste album ‘Kleindorp Dromer’ is in 2017 vrygestel en nou is hy terug met ‘Boomhuis’ wat op die sukses van sy eerste album bou.

JOOX het met Elandré opgevang – en saam verder gedroom oor wat die toekoms inhou.

 

Waaroor gaan jou nuwe enkelsnit ‘Vuur Op Die Water’?

“‘Vuur Op Die Water’ gaan maar basies oor die goeters wat nie goed is vir jou nie. Die goed wat eintlik die mees aanloklikste is elke nou en dan. Somtyds wil jy iets hê, of soms wil jy net daar wees in ‘n situasie waar ander mense sal sê dat jy nie daar moet wees nie. Maar dis ook ‘n ‘celebration’ song wat sê: Vuur op die water, Ys na die front. Ek en jy brand af tot op die grond.’ So as ons ‘n goeie tyd gaan hê, dan gaan ons dit goed doen. En as ons uit gaan, dan gaan ons uit met ‘n ‘bang’!”

 

What is the song ‘Vuur Op Die Water’ about?

“‘Vuur Op die Water’ is about those things that aren’t good for you, even a little taboo. Those things that can sometimes be the most enticing. Sometimes it’s something you want, or it is just a situation where you’d like to be and where others would say you’re not supposed to be. But it is also a ‘celebration’ song. It means that if we’re going to have a good time, we’re going to do it well. If we go out, we’ll go out with a bang!”

 

Vertel ons meer oor die konsep agter die musiekvideo vir ‘Vuur Op Die Water’?

“Ek het bietjie gesels met Christian Wolf, want ek en hy het al van te vore saam gewerk op ‘Die Lyn’ en dit was een van die lekkerste shoots van my lewe. Die groot ding daarvan was spontaniteit – dit was net ek en hy en ‘n kamera.

“Met ‘Vuur Op Die Water’ het ek bietjie meer van ‘n idee gehad van wat ek wou doen, maar Christian het ook van sy kant die ‘location’ gebring wat so lekker gewerk het. Die video was geskiet in ‘n scrapyard en in Despatch is daar baie scrapyards. My oom was ook ‘n kar mechanic so op ‘n manier was die video ook ‘close to home’. 

“Ek dink daar is ook iets ‘great’ daaromtrent om iets te vier in ‘n plek waar goed gaan om te verdwyn. En dis baie wat in Despatch was. En, ja. Ek vier daai goed!  Ek wil wys dat net omdat sekere mense sal sê dat iets niks werd is nie, is dit nie noodwendig so nie.”

 

Tell us more about the concept behind the music video for ‘Vuur Op Die Water’?

“I spoke to Christian Wolf because he and I worked together previously on ‘Die Lyn’ and this was the nicest shoot of my life so far. The big thing about it was spontaneity – it was just he and I and a camera.

“With ‘Vuur Op Die Water’ I had more of an idea of what I wanted to do, but from his side, he suggested the location that worked so well. We shot the video in a scrapyard in Despatch. My uncle was a car mechanic so in this way, the video was also close to home.  

“I also think that there is something great about celebrating a place where things really go to disappear. This is something you found a lot of in Despatch. And yes, I celebrate these things!  I want to show that just because some people say something is worthless, that this is not necessarily so.”

 

Waar het jy die inspirasie gekry vir jou nuwe album ‘Boomhuis’?

“As kind was daar ‘n boom voor ons huis waarin ek baie gesit het – elke dag basies. Ek het ‘n spesiale manier gehad wat ek gehad het om op te klim sodat niemand anders kon opklim nie. En as ek daar bo was het het ek gelees en gedink en geskryf – en besin oor die lewe. En toe eendag is die boom nie meer daar nie. Maar ek het weer die veiligheid van die boomhuis in Kaapstad gevind. Die mense daar en die kreatiewe uitlate wat die mense daar het. Hulle het vir my ‘n veilige plek gegee in ‘n groot plek wat ek nie verstaan het nie.”

Elandre stares into the distance his before he discusses his new songs and album.

 

Where did you get inspiration for your new album ‘Boomhuis’?

“As a child, there was a tree in front of our house in which I often sat – every day basically. I had a special way of climbing up the tree so that no one else could climb up after me. And when I sat in the tree I read, thought and wrote – and just reflected on life. And then one day the tree was no longer there. But I found the safety of the treehouse again in Cape Town. The people and the creative outlets that people have in Cape Town provided a safe place for me in a big place that I didn’t understand.”

 

Vertel ons van die skryfproses van die album

“Ek het meeste van die liedjies op die album self geskryf. Ek het ook saam met my vriend Josh geskryf wat saam met my toer vir die afgelope twee jaar. Ek het ‘Vuur Op Die Water’ geskryf saam met Neil Schoombie.”  

 

Tell us about the writing process for the album

“I wrote most of the songs myself. I also wrote some songs with my friend Josh who has also been touring with me over the past two years. I wrote ‘Vuur Op Die Water’ with Neil Schoombie.”

 

Watter liedjie op die album is jou gunsteling en hoekom?

“My gunsteling liedjie op die album is heel waarskynlik ‘Boomhuis’ want dit verwelkom mense in die spasie waar ek kan dink en skryf. Dis ‘n baie intieme en private spasie, maar dis lekker om dit met ander mense te deel.”

 

Which song is your favourite and why?

“My favourite song on the album is probably ‘Boomhuis’ as it welcomes people into the space where I am able to think and write. It is a very intimate and private space, but it is also nice to be able to share it with other people.”

We had a great time catching up with Elandré and we look forward to seeing what he does next.

 

Enjoy Elandré Schwartz’s songs with JOOX

Celebrate this talented South African artist with us. Stream or download our selection of Elandré’s songs on our exclusive music playlists.

Stream or download our dedicated ‘Vuurwarm’ playlist of Elandré Schwartz’s songs now.

Listen now

  • Vuur Op Die Water
  • Die Lyn
  • Honderd Duisend Maal
  • Boomhuis
  • Eerlikwaar
  • Stilte Voor Die Storm
  • Afrikaans Sal Bly
  • Plek Sonder Naam
  • In Hierdie Ding
  • Die Tyd Het Ons Geleer
  • Your Man
  • Tougher Than The Rest
  • Eilande, Woestyne
  • Forever
  • Eendag
  • Hier’s Ons Nou
  • Woorde Uit Jou Mond
  • Amazed
  • Tussen Die Lakens
  • If You Asked Me To
  • Teenage Queenie
  • Softly
  • He’ll Have To Go

 

Stream or download the songs in Elandré Schwartz’s new album, Boomhuis today.

Listen now

    • Vuur Op Die Water
    • Tussen Die Lakens
  • In Hierdie Ding
  • Amazed
  • Boomhuis
  • If You Asked Me To
  • Eerlikwaar
  • Eilande, Woestyne
  • Teenage Queenie
  • Softly
  • Woorde Uit Jou Mond
  • He’ll Have To Go

 

Listen to songs on the JOOX music player or download the JOOX app for the love of Afrikaans music

Are you a fan of Afrikaans music? Listen to songs on the JOOX music player or download the music app for South African and international music lovers for free. Download the JOOX music app for Android and iOS devices now. Enjoy unlimited free music for you and 4 other users if you are a DStv subscriber thanks to the Family Plan by DStv.